The Real John Deere
 
     

Gebore as Boere, Opgebring as Masjiene...

.: Welkom by Die Masjiene

Verskoon aseblief die feit dat die web tuiste nog nie veel van ons stories, verhale, fotos en videos op het nie, maar Die Masjiene is so besig om te kuier op die oomblik dat ons nog regtig tyd gehad het om die web tuiste op te vul met al ons interesanthede nie.

Kom gerus terug oor 'n paar dae om te sien of ons al tyd gekry het tussen al die kuier deur.

.: Geskiedenis van Die Masjiene

Om julle so klein bietjie geskiedenis te gee oor ons Die Masjiene.

Die Masjiene is groep vriende wat gebore is as boere en groot gemaak is as masjiene. Ons het nie 'n einde nie en ook geen vrese nie. Ons kuier harder as enige ander vriende groepe en het altyd iets om te doen as daar 'n aftydtjie is. Hierdie is ons webtuiste waar ons al ons stories, verhale, fotos en videos met julle sal deel.

Om die privaatheid van ons lede te beskerm mag ons sekere name verander in ons stories en ook sekere videos en fotos net vir lede van Die Masjiene beskikbaar maak. Sit terug, en geniet die opwindende lewe van Die Masjiene...

   
   
Web site contents © Copyright Die Masjiene 2010, All rights reserved.
Logo Design: Fusun Studios